Simon Cadell

Simon Cadell
Geboortenaam Simon John Cadell
Geboorte (1950-07-19)19 Julie 1950
Sterfte 6 Maart 1996 (op 45)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2 seuns
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Simon Cadell (19 Julie 1950 – 6 Maart 1996) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Watership Down (1978) en in die televisiereekse Enemy at the Door (1978), Hi-de-Hi! (1980), en Life Without George (1987).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search